Afrikaanse oefeningeMore Grade 1 glo dat elke leerder die geleentheid moet hê om oefeninge in sy eie taal te kan doen. Veral in die grondslagfase van sy onderrig is moedertaal onderrig baie belangrik. Ek, tesame met 'n onderwyseres en 'n paar mammas het die lang pad aangepak om Afrikaanse oefeninge tot ons webtuise by te voeg. Dit is 'n stadige proses, maar ons is vasberade. Geniet die oefeninge en laat weet ons gerus as daar ander behoeftes is wat ons kan aanspreek. Ons is deurgans besig en sal die oefening aanvul sodra hulle aan ons keuringsproses voldoen. Al ons oefeninge is vol kleur en gemaak om die leerder se belangstelling te prik. Ongelukkig het ons nog geen aanlyn-oefeninge vir Afrikaanse nie, maar hulle sê: "Rome is nie in een dag gebou nie..." Onthou om gebruik te maak van die oefening onder die "Mathematics" skakel. Oefeninge soos Soek die verskille, Nommerdoolhowe, legkaarte, somme en meer is nie taal spesifiek nie.
Ander Afrikaanse webbladsye met oefeninge: Juffer (new) - Afrikaanse webblad met raad, oefeninge en gedagtes uit 'n juffrou se pen.
Taal en Geletterdheid Ouditiewe ontwikkeling:
Leesbegrip:
Woordsoek en blokkiesraaisels: Woordsoek en blokkiesraaisels is goeie oefening vir spelling, konsentrasie en redinasie
Syferkunde Woordsomme:
|
Voorskou: (Gebruik asseblief die skakels om die oefeninge uit te druk.) I would like to thank the following websites for letting us use their clipart. |
